Babel – the Cookbook

October 19th, 2012

We are very proud and delighted to have just launched the first Babylonstoren cookbook “Babel”.

First cover of Babel the cookbook

“This book tells many stories – the vision of creating an extraordinary place that allows the lives and work of culinary artists, horticulturalists, winemakers, farmers and many other talented people to come together. Our own kind of cooking: simple, generous and honest, with fresh, seasonal food that is closely tied to its origins – the garden.

But above all, it’s the people with whom I work, and who share the same passion, that has given me a new sense of purpose. My life – and my love for food, people, and now farming – is all the richer for it.” – Maranda Engelbrecht

Another cover of Babel the cookbook

Babel Cookbook is available for sale in our farm shop or from our online shop.

Comments

  1. Karin Gregorowski says:

    Ek is ‘n gereelde gas by Babylonstoren en hou daarvan om kuiermense hierdie pragtige plek te gaan wys. Ek was egter sondag egter erg geskok om te sien dat jul eende in die hitte moet sit en dat hul nie eers ‘n dammetjie het om in af te koel nie? Eende is tog watervoels en voel dit vir my dat naby aan dieremishandeling is. ‘n Ervaring wat nog altyd sielsverrykend was het my sondag hartseer daar weggestuur.

    • admin says:

      Dankie vir u besorgdheid oor ons eende. Ons wil net u verseker dat die eende bly nie die heeltyd in die hok waarin hul oor naweke bly nie. Elke dag gedurende die week word hulle deur 2 eendwagters uitgelei en “wer” hulle deur die slakke tee eet wat wat tussen die wingerde en vrugtebome voorkom en eintlik ‘n problem is. Oor naweke “werk” hulle nie. Daar is nie ‘n dammetjie nie, maar wel ‘n waterkanaal waardeur daar gedurig vars water loop wat hulle gebruik. Ons hoop dit stel u gedagtes rus.

  2. Maggie Avery says:

    Maranda ek is ‘n vriendin van Karin de Klerk en het jou al ontmoet nog in Pietersburg. Ek is ook opsoek na een van jou boeke. Ek bly in George. Ek het nou by Karin gekuier en die boek daar gesien. Ons het die hele Pietersburg deur gesoek vir die boek maar kon dit nerens kry nie. Hoe gemaak om ook ‘n boek te kry? Help my asseblief. Baie dankie Liefde groete Maggie Cell: 082-8554-234

    • admin says:

      Hallo Maggie

      Baie dankie vir jou e-pos. Ons kan jou Babel boek by jou huis laat aflewer met Postnet se dienste. Die aflewerings koste sal R155 wees. Indien jy belangstel kan ek ‘n faktuur vir jou aanstuur en sodra jy die betalings bewys aan my gestuur het kan ek reel dat Postnet jou boek binne 3 dae aflewer. Ek is: Annemarie@babylonstoren.com

      Ek stuur ook hierdie e-pos aan Maranda sodat sy jou boodskappie kan sien.

      Groetnis,
      Annemarie

  3. […] Farm Shop has gorgeous limited edition pink mushroom plates – a great match with the Babel Cookbook – as well as all manner of delicious goodies, including our delicious Rose & Pomegranate […]

  4. Joy Cole says:

    We are interested in buying two of your cookbooks. Please let us know how much the books are and your banking details.
    Kind regards
    Joy

  5. […] the tree tomato recipes from the  Babel cookbook by Maranda Engelbrecht – Chevin Tart with Thyme, Tamarillo and Mulberry, Smoked Trout Terrine […]

  6. Nicolene Mans says:

    Babylonstoorn is ‘n absolute belewenis en as jy nog nooit geplant het nie sal jy as jy daarvandaan kom !! Indien julle van die plante daar kan verkoop sal dit wonderlik wees ,hoewel dit vir my lyk julle is nie so kommersieel ingestel soos die wereld nie wat bydra tot ‘n tuin van Eden ervaring.Dit sal nogal lekker wees as julle op die web kan sit wanneer julle wat in die groente tuin doen Baie dankie vir julle Dis ‘n absolute insperasie om julle te besoek en te beleef

    • admin says:

      Heerlik om sulke positiewe reaksie op ons tuin te kry, gee ons ‘n ekstra hupstoot. Ons deel graag wat ons doen in die tuin en mik om al meer inligting op die web beskikbaar te he. Op die oomblik plant ons kool, boerbone, knoffel en verskillende variteite ertjies….

  7. Almarie Hugo says:

    Goeienaand

    Hoe kan die die kookboek Babel in die hande kry. Kan ek dit by julle bestel en dan pos julle dit vir my?

    Groete

    Almarie Hugo

Leave a Response