Bye op die Plaas

August 19th, 2011

Die week se hoogtepunt is die bye wat uiteindelik gisteraand gebring is deur ons byekenner Voytek.  Twee tydelike korwe in die steenvrugte boord om te help met die bestuiwing van die pruime, appelkose, perskes en nektariens.  Vier korwe se bye is oorgeskuif na ons eie korwe in die bye area tussen die amandelbome.


This week’s highlight was the long-anticipated arrival of our, brought by our beekeper, Voytek. The beehives in the stonefruit orchard will help with fertilising our blossoming plums, apricots, peaches and nectarines, and we’ve also moved some bees into the almond orchard.

Comments

  1. […] Bees normally fly straight lines and not across rows and therefore cross- pollinate trees in the same row. Comment […]

Leave a Response