Peerwyn en Peerbrandewyn vir Kersfees

December 9th, 2011

Op 17 November is die vyf boepenspeertjies en een appeltjie in wording in glasbottels gehang, nes dit daar in die boom voorkom.

Die idee is dat die babavruggies dan in die bottel groei, om met volwassenheid afgepluk te word by die steeltjie en siedaar – ‘n yslike peer in ‘n klein bottel sonder veel moeite!

In pure Franse tradisie sal brandewyn of wyn in die peerbottel gegooi word om  dit as peer brandewyn of wyn te benut.

Comments

  1. […] of this blog may remember this post about the process we started a while back: Whilst the pears on our trees were still very small, we […]

Leave a Response