Wurmkompostering

April 30th, 2012

Ons het n wurmkomposteringsproses begin so vyf maande terug . Handevol erdwurm Eisenia Fetida was in ons gesorteerde kombuisafval geplaas, met die idee om baie waardevolle kompos ...

Continue reading

Ons Erdwurmaanleg

January 5th, 2012

Ons het ‘n hele klomp nuwe handlangers op die plaas: ontmoet asseblief die Babylonstoren erdwurm span!

Ons wurmpies is ‘n uitheemse erdwurm genaamd Eisenia Fetida, ...

Continue reading