Restaurants
Spa
Day Visits
Shop
Functions
16°C
April 30th, 2012
Ons het n wurmkomposteringsproses begin so vyf maande terug . Handevol erdwurm Eisenia Fetida was in ons gesorteerde kombuisafval geplaas, met die idee om baie waardevolle kompos te maak. En nou is ons bly om te sê dat ons die “vrugte” – ons eie wurmkompos – uiteindelik kan pluk.