Restaurants
Spa
Day Visits
Shop
Functions
16°C
February 25th, 2025
Die gevoel van die somer is nog met ons, maar alles gebeur teen ’n effens stadiger pas, en ons raak bewus van die natuur wat homself begin voorberei op die volgende seisoen. Daar is dikker skille, digter vlees en meer gekonsentreerde suikers. Die tuin deel haar skatte in amber, goud en robynrooi, en elkeen wat geduldig hierop wag, word beloon met ongeëwenaarde geure.
January 23rd, 2025
Dis oestyd in die Boland, wat beteken dat elkeen paraat en op sy pos is. In die hoogsomer hou ons wynmaker, Klaas Stoffberg, en ...
December 27th, 2024
So saam met die nuwe jaar is daar altyd ’n oorvloed vars groente en vrugte – in die Babylonstoren-tuin asook op die res van ...
November 27th, 2024
Die wonder van die feestyd is oral oor die plaas te bespeur, en ons geliefde donkies en ander plaasdiere lewer ook hul bydrae om ...
October 24th, 2024
Dis die seisoen van oorvloed en in die wingerde en boorde word daar gewerskaf! Die bye is aan die zoem ...
September 26th, 2024
Lentedrome
Elke jaar in Oktober weerklink die woorde van die digter C. Louis Leipoldt (1880–1947) in ons ...
August 26th, 2024
Dis heerlike lente
Die lug is warmer, daar’s bloeisels aan die takke en ons sien met opgehoue ...
July 30th, 2024
In die Wynland ervaar ons een van die natste winters wat ons kan onthou – lanklaas was daar soveel water! ...
June 29th, 2024
Op die plaas is die winter ’n seisoen van kontraste. Terwyl party van die immergroen bome se takke met helder ...
May 31st, 2024
Winter is voor die deur
By Babylonstoren is dit nou tyd vir die stadiger seisoen. Gaan wandel ...