Restaurants
Spa
Day Visits
Shop
Functions
16°C
September 25th, 2026
Die lente is in volle swang en die tuin gons van bedrywigheid. Soos elke ander jaar is Tuindag ’n hoogtepunt op ons kalender. Hierdie ...
August 25th, 2026
Die natuur neem die voortou
“This is what you shall do: love the earth and sun and the animals.”
Walt Whitman
July 24th, 2026
Winter se mooiste rooi
Die bloedlemoenseisoen is kort, maar o so soet. Moet dit nie misloop nie. Die groot oes is ...
June 24th, 2026
Die winter se robynrooi juwele
In Julie arriveer een van ons gunstelingtye op die plaaskalender – die begin van ons kort maar besonderse bloedlemoenseisoen. Met hul dieprooi vlees, ...
May 24th, 2026
In Junie vier ons groot pa-energie en eer die vaderfigure in ons lewens – hulle wat lei, beskerm en hul ...
April 24th, 2026
Die herfs bring ’n stadiger pas en sagter kleure na die plaas – die perfekte tyd en plek om Moedersdag te vier. Doen iets waarvan Ma sal hou – ’n wandeling deur die tuin en plaasvars skons by die Glaskas Restaurant of ’n wynproe en heerlike peuselbord in die Proelokaal. Of dalk sal sy wil aansit ...
March 24th, 2026
Ná ’n lang, warm somer is ons gereed vir die milder seisoen. Goudryp kwepers versier die tuin se heinings en ...
February 24th, 2026
In Maartmaand is die oes steeds in volle swang, met soveel gewasse wat nou hul ideale ...
January 30th, 2026
Dis somer in die Boland en dis bloedig warm. Op die plaas is dit ’n miernes van bedrywigheid ...
January 30th, 2026
It’s summertime in the Boland and the season has gotten off to a blistering start. So too, has parstyd – the Afrikaans term for grape harvesting ...