Wat gebeur in Mei?

April 24th, 2026






Die herfs bring ’n stadiger pas en sagter kleure na die plaas – die perfekte tyd en plek om Moedersdag te vier. Doen iets waarvan Ma sal hou – ’n wandeling deur die tuin en plaasvars skons by die Glaskas Restaurant of ’n  wynproe en heerlike peuselbord in die Proelokaal. Of dalk sal sy  wil aansit ...

Continue reading

What’s on in May? 

April 24th, 2026






With autumn’s gentler pace and softening hues, the farm is the perfect place to celebrate mom this Mother’s Day. With options ...

Continue reading

Wat gebeur in April?

March 24th, 2026






Ná ’n lang, warm somer is ons gereed vir die milder seisoen. Goudryp kwepers versier die tuin se heinings en ...

Continue reading

What’s on in April? 

March 24th, 2026






After a long, hot summer we are ready to welcome the softer season. Golden-ripe quinces dot the garden hedges and leaves are spiralling down – a million voyagers ...

Continue reading

Wat gebeur in Maart?

February 24th, 2026










In Maartmaand is die oes steeds in volle swang, met soveel gewasse wat nou hul ideale ...

Continue reading

Wat gebeur in Februarie?

January 30th, 2026










Dis somer in die Boland en dis bloedig warm. Op die plaas is dit ’n miernes van bedrywigheid ...

Continue reading

Wat gebeur in Januarie?

December 29th, 2025










SOMERskakerings 



Welkom, 2026! Ons gee die nuwe jaar se eerste treë ...

Continue reading

Wat gebeur in Desember? 

November 25th, 2025










’n Seisoen vol vreugdes 



Met die jaar wat einde se kant toe ...

Continue reading

Wat gebeur in November?

October 28th, 2025










Ons is sommer vol sonskyn 



Reisigers van regoor die wêreld het hulle ...

Continue reading

Wat gebeur in Oktober?

September 26th, 2025














Ons klink glasies op 15 jaar! 



Dit is ...

Continue reading