Wat gebeur in April?

March 24th, 2025


Die herfs is hier en saam daarmee die eiesoortige kleure van dié seisoen … soms, as mens gaan stilstaan, is dit kompleet asof ...

Continue reading

What’s on in April?

March 24th, 2025

Our olive trees bow heavy with fruit as autumn burnishes the farm in sepia tones of old gold. The rhythm shifts from the hurried press of grapes to the steady crush of olives, with the 2025 olive oil vintage taking shape.

Continue reading

Wat gebeur in Maart?

February 25th, 2025

Die gevoel van die somer is nog met ons, maar alles gebeur teen ’n effens stadiger pas, en ons raak bewus van die natuur wat homself begin voorberei op die volgende seisoen. Daar is dikker skille, digter vlees en meer gekonsentreerde suikers. Die tuin deel haar skatte in amber, goud en robynrooi, en elkeen wat geduldig hierop wag, word beloon met ongeëwenaarde geure.

Continue reading

What’s on in March?

February 23rd, 2024


It’s pumpkin time! 



Each year when our gardening team unveils the collection of pumpkins they’ve been tending to all summer, we ...

Continue reading

Wat gebeur in Maart?

February 23rd, 2024


Dis weer pampoentyd!  



Click here for English.



Ons tuinspan pamperlang die hele somer lank die pampoene – vandat ...

Continue reading